Suid-Afrikaanse akteur From Wikipedia, the free encyclopedia
Deon Coetzee (gebore 1 Januarie 1962) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy was in sy jonger jare 'n provinsiale rugbyspeler alvorens hy 'n akteur geword het. Coetzee het vir RAU se o.20-span gespeel, vir Transvaal se o.20’s en SA Universiteite se o.20’s. Hy het later vir Pierre Spies sr. op vleuel in die Transvaalse seniorspan vervang. Sy eerste groot rol was in die TV-reeks, Skooldae in 1980.
Deon Coetzee | |
Geboortenaam | Deon Albert Coetzee |
---|---|
Geboorte | 1 Januarie 1962 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1980 - hede |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jaar | Titel | Rol |
---|---|---|
2022 | Silverton Siege | Schoeman |
2020 | Dust | Lemmy |
2019 | The Last Victim | Viaan |
2019 | Die Spreeus | Ernest |
2018 | Spoorloos | Werner Malan |
2012 | Stilte | Anton van Wyk |
2010 | StringCaesar | |
2008 | Bakgat! | Meneer Sterk |
1986 | Klagstaat | |
1984 | Boetie gaan border toe! | |
1983 | Rooi Komplot | |
1982 | Lug vol Belder Wolke | |
1981 | Familiedae | |
1980 | Skooldae |
Jaar | Titel | Rol |
---|---|---|
2018-2019 | Spoorloos | Werner Malan |
(2000-2016) | 7de Laan | Herman Croucamp |
1991 | Egoli: Plek van Goud | Deon du Plessis |
1985/86 | Agter Elke Man | Wynand Toerien |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.