From Wikipedia, the free encyclopedia
Agter Elke Man was 'n drama TV-reeks wat vir die eerste keer op 5 September 1985 op TV1 uitgesaai is. Na die tweede reeks is die program opgevolg met die rolprent Agter Elke Man, wat op 28 September 1990 vrygestel is.
Agter Elke Man | |
---|---|
Regisseur | Franz Marx |
Produksieleier | Albie Venter Frik Botha |
Draaiboek | Franz Marx |
Met | Steve Hofmeyr Dulcie van den Bergh Illse Roos |
Musiek deur | Art Heatlie |
Kinematografie | Dave Aenmey |
Redigeerder | Avril Beukes |
Uitgereik | 28 September 1990 |
Speeltyd | 102 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Voorafgegaan deur | Twee TV-reekse |
IMDb-profiel |
Karakters wat in die TV-reeks gespeel het:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.