DDT (dichloordifenieltrichlooretaan) is 'n middel, 'n gifstof, wat gebruik word om onder andere vlieë, miere, luise en muskiete dood te maak.[1] Die gebruik van die middel is verbied in baie lande omrede die gifstof vinnig in die voedselketting beland, met tragiese gevolge.
- DDT is in bokse soos dié verkoop.
- DDT is teen muskiete gebruik in die VSA, rondom 1958.
- 'n Stuk karton wat in DDT gedoop is, vir binnenshuise gebruik, Australië, 2008.
Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.