Remove ads
voorstad van Pretoria, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
Colbyn is 'n voorstad in die sentraal-ooste van Pretoria, Suid-Afrika.
Colbyn | |
---|---|
Koördinate: 25°44′20″S 28°14′52″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,69 km2 (0,65 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 516 |
• Digtheid | 897/km2 (2 320/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 67.0% |
• Indiërs/Asiërs | 1.3% |
• Bruin mense | 2.6% |
• Swart mense | 26.7% |
• Ander | 2.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 51.0% |
• Engels | 32.4% |
• Noord-Sotho | 3.0% |
• Tswana | 2.0% |
• Ander | 11.6% |
Poskode (strate) | 0083 |
Skakelkode | 012 |
Colbyn is vernoem na die dorp Colby op die Eiland Man waar J.B. Kneen, ontwikkelaar van Colbyn, gebore is. Die opmeting is deur die Wesleyaanse (Metodiste) kerkvereniging gedoen, wat ook dieselfde seggenskap gehad het in Hatfield, Queenswood en Kilnerpark. Die oorspronklike transportaktes het die beperking gedra dat geen drank in een van dié vier woonbuurte verkoop mog word nie.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.