Chanata
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Chanata (Russies: Ханата) is 'n dorpie in Maloderbetofski-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Chanata Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings, Oengn-Tjorjatsji en Zoergan, insluit. Die dorpie se naam kom van die nabygeleë Chanatameer.
Chanata Ханата | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 47°41′59″N 44°52′19″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Maloderbetofski |
Bevolking | |
• Totaal | 369 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359425 |
Volgens Sensus 2010 het Chanata 374 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.