Amerikaanse akteur From Wikipedia, the free encyclopedia
Cesar Romero (15 Februarie 1907 – 1 Januarie 1994) was 'n Amerikaanse akteur en komediant van Kubaanse afkoms. Romero maak sy debuut as akteur in 1933 as Tony Rico in die rolprent The Shadow Laughs en speel vervolgens in meer as honderd ander films. Daarnaas het hy ook rolle in verskeie TV-reekse vertolk, onder andere as die "Joker" in Batman. Hy is in 1963 vir 'n Golden Globe genomineer vir sy rol as Robert Swan in die komedie If a Man Answers. In 1960 word 'n ster vir hom op die Hollywood Walk of Fame aangebring.
Cesar Romero | |
Romero in 1973 | |
Geboorte | 15 Februarie 1907 New York Stad, New York |
---|---|
Sterfte | 1 Januarie 1994 (op 86) Santa Monica, Kalifornië |
Nasionaliteit | Verenigde State van Amerika |
Beroep(e) | Akteur, komediant |
Aktiewe jare | 1933–1992 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cesar Julio Romero, Jr. is op 15 Februarie 1907 in New York Stad gebore. Hy het nooit getrou nie.[1][2] Romero is op 1 Januarie 1994 in Santa Monica, Kalifornië aan brongitis en longontsteking oorlede. Hy was 86 jaar oud.
*Seleksie uit 100+ films
|
|
* Eenmalige gasrolle word nie aangedui nie
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.