Giacomo Girolamo Casanova (Italiaans: [ˈdʒaːkomo dʒiˈrɔːlamo kazaˈnɔːva]; 2 April 1725 – 4 Junie 1798) was 'n Italiaanse avonturier en skrywer van Venesië. Hy was so beroemd daarvoor dat hy baie vroue bemin het, dat sy naam met die kuns van verleiding geassosieer word.[1]
Sy outobiografie, Histoire de ma vie (Storie van my lewe), word as een van die mees outentieke bronne van gebruike en norme van die Europese sosiale lewe gedurende die 18de eeu beskou.[2]
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.