Canon EOS 760D
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Canon EOS 760D, ook bekend as die EOS Rebel T6s in die Amerikas en die EOS 8000D in Japan, is 'n boonste intreevlak digitale enkellensreflekskamera wat op 6 Februarie 2015 deur Canon bekendgestel is.
Model | Canon EOS 760D / EOS Rebel T6s / EOS 8000D |
---|---|
Tipe | Digitale enkellensreflekskamera |
Sensorsoort | CMOS |
Sensorgrootte | 22.5 × 14.9 mm (APS-C formaat) |
Stoormedium | SD-kaart/SDHC/SDXC (UHS-I bus ondersteun) |
Beeldverwerker | DIGIC 5 |
Resolusie | 6000 × 4000 (24.0 effektiewe megapieksels) |
Lens | Omruilbare EF-lens of EF-S lens |
Flits | E-TTL II ingeboude outomatiese opwip / ekstern |
Sluiter | Elektroniese fokusvlak |
Sluiterspektrum | 1/4000 tot 30 sek en gloeilamp, 1/200 s X-sync |
Meting | Volle lensopening TTL, 63-sone iFCL SPC |
Beligtingsmodusse | Scene Intelligent Auto, Creative Auto, Portret, Landskap (Daglig, Skadu, Bewolk, Sonsondergang, Bestek), Naby, Sport, Nagportret, HDR agterligbeheer, Geen flits, Program AE, Sluiterprioriteit Lensopeningprioriteit, Handbelig, Movie |
Metermodusse | Evaluerend, Plek, Gedeeltelik (9% teen senter) en senter-geweegde gemiddeld |
Fokusareas | 19 kruistipe AF-punte |
Fokusmodusse | Enkelskoot, AI Servo, AI Servo |
Deurlopende skiet | 5.0 raampies/s, vir 180 JPEG of 7 RAW raampies |
Beeldsoeker | Oogvlak pentaspieël 95% dekking, 0.82x vergroting, en elektroniese lewendige voorskou |
Spoedspektrum | 100 – 12800 (uitbreibaar tot H: 25600) |
Flitsgroepering | Ja |
Witbalans | Outo, Daglig, Skadu, Bewolk, Tungstenlig, Wit Fluoreseerlig, Flits, & Handvoorkies |
Witbalans- groepering |
± 3 stoppe vir 3 raampies |
LCD-skerm | 3.0" (7.7 cm) 3:2 aspect Clear View II kleur TFT LCD-raakskerm met 1 040 000 kolletjie-resolusie |
Battery | Li-ioon LP-E17 herlaaibare batterypak (1050 mAh) |
Opsionele batterypakke | BG-E18 batterygreep, vir gebruik met een LP-E17 battery of twee LP-E17 batterye |
Massa | 520 g (slegs kas) |
Oorsprong | Japan |
Dit is soortgelyk aan die 750D wat op dieselfde datum aangekondig is, maar voeg die volgende kenmerke by:[1]
Al die huidige Canon EF-lense is versoenbaar met Canon se jongste hibried-AF-sensor en behoort sonder enige probleme te outofokus. [3]
Op 8 Mei 2015 het Canon VSA bevestig dat daar 'n sensorprobleem op sommige 760D kameras is.[4][5]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.