From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Canon EOS 750D, ook bekend as die Rebel T6i in die Amerikas en die Kiss X8i in Japan, is 'n 24.2 megapieksel intree-middelvlak digitale enkellensreflekskamera bekend gestel deur Canon op 6 Februarie 2015. As deel van die Canon EOS driesyfer/Rebel lyn, is dit die opvolger van die EOS 700D.[1]
Tipe | Digitale enkellensreflekskamera |
---|---|
Sensorsoort | CMOS |
Sensorgrootte | 22.3 × 14.9 mm (APS-C formaat) |
Stoormedium | SD-kaart/SDHC/SDXC (UHS-I bus ondersteun) |
Beeldverwerker | DIGIC 6 |
Resolusie | 6000 × 4000 pieksels (3.71 μm piekselgrootte) (24.2 effektiewe megapieksels) |
Lens | Omruilbare EF-lens, EF-S lens |
Flits | E-TTL II ingeboude outomatiese opwip / ekstern |
Sluiter | Elektroniese fokusvlak |
Sluiterspektrum | 1/4000 tot 30 sek en gloeilamp, 1/200 s X-sync |
Meting | Volle lensopening TTL, 63-sone iFCL SPC met 7560 pixels RGB + IR-sensor |
Beligtingsmodusse | Scene Intelligent Auto, Creative Auto, Portret, Landskap (Daglig, Skadu, Bewolk, Sonsondergang, Bestek), Naby, Sport, Nagportret, HDR agterligbeheer, Geen flits, Program AE, Sluiterprioriteit Lensopeningprioriteit, Handbelig, Movie |
Metermodusse | Evaluerend, Plek, Gedeeltelik (9% teen senter) en senter-geweegde gemiddeld |
Fokusareas | 19 kruistipe AF-punte |
Fokusmodusse | Enkelskoot, AI Servo, Lewendige voorskou (FlexiZone - Multi, FlexiZone - Single, Face Detection), Movie Servo |
Deurlopende skiet | 5.0 raampies/s, vir 180 JPEG of 7 RAW raampies |
Beeldsoeker | Oogvlak pentaspieël 95% dekking, 0.82x vergroting, en elektroniese lewendige voorskou |
Spoedspektrum | 100 – 12800 (uitbreibaar tot H: 25600) |
Flitsgroepering | Ja |
Witbalans | Outo, Daglig, Skadu, Bewolk, Tungstenlig, Wit Fluoreseerlig, Flits, & handvoorkies |
Witbalans- groepering |
± 3 stoppe vir 3 raampies |
LCD-skerm | 3.0" (7.7 cm) Clear View II kleur TFT LCD-raakskerm met 1 040 000 kolletjie-resolusie |
Battery | LP-E8 Li-ioon herlaaibaar (1040 mAh) |
Opsionele batterypakke | BG-E18 batterygreep, vir gebruik met een LP-E17 battery of twee LP-E17 batterye |
Massa | 510 g (slegs kas) |
Datum | 6 Februarie 2015 |
Oorsprong | Japan |
Die 750D is saam met die EOS 760/EOS Rebel T6s/EOS 8000D aangekondig. Dit bevat dieselfde sensor en byna dieselfde funksiestel. Een van die belangrikste verskille is dat die 760D 'n bykomende skouervertoon het, soortgelyk aan die EOS 70D.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.