From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 69ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-22 Mei 2016 gehou.[1] Die Australiese regisseur George Miller was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie[2] en die Franse akteur Laurent Lafitte die aanbieder van die opening- en die afsluitingseremonie.[3] Altesaam 49 rolprente en kortfilms is vertoon.
Die fees is geopen met Woody Allen se prent Café Society.[4][5] Die Britse rolprent I, Daniel Blake, met Ken Loach as regisseur, het die Palme d'Or gewen[6][7] en die fees is met dié fliek afgesluit.[8]
Rolprent | Regisseur | Land | Prys |
---|---|---|---|
I, Daniel Blake | Ken Loach | Brittanje, Frankryk | Palme d'Or[6] |
It's Only the End of the World | Xavier Dolan | Kanada, Frankryk | Grand Prix |
American Honey | Andrea Arnold | Brittanje, VSA | Jurieprys |
The Happiest Day in the Life of Olli Mäki | Juho Kuosmanen | Finland | Un Certain Regard[9] |
Anna | Or Sinai | Israel | Cinéfondation[10] |
Divines | Houda Benyamina | Frankryk | Caméra d'Or[11] |
Timecode | Juanjo Giménez | Spanje | Kortfilm-Palme d'Or |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.