From Wikipedia, the free encyclopedia
Brachystegia is 'n plantgenus wat hoort tot die sub-familie Caesalpinioideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Die genus is inheems aan die trope en subtrope van Afrika, en sommige spesies vorm 'n belangrike komponent van miombo-boomveld.
Brachystegia | |
---|---|
Mufuti (Brachystegia boehmii) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Tribus: | Amherstieae |
Genus: | Brachystegia Benth., (1865) |
Spesies | |
Sien teks. |
Daar is 32 spesies wat tot die genus behoort:[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.