From Wikipedia, the free encyclopedia
Die borselstertmuishond (Bdeogale crassicauda) is 'n tipe muishond. Die soogdiertjies kom oor die sentrale dele van Afrika, van Kenia tot Mosambiek voor. Hulle vertoon amper hondagtig en staan soms orent op hul agterpote. Hulle word 40-50 cm lank, weeg 0.9-1.6 kg, en vreet klein voëltjies en eiers.
Borselstertmuishond | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Bdeogale |
Spesie: | B. crassicauda |
Binomiale naam | |
Bdeogale crassicauda Peters, 1852 | |
![]() | |
Groen – verspreiding; Pienk – waarskynlike verspreiding. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.