From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Blouvlagstrand is 'n sertifikasie deur die Foundation for Environmental Education (FEE)[1] dat 'n strand of mariene gebied aan hulle hoogste standaarde voldoen.
Enkele van die kriteria waaraan 'n blouvlagstrand moet voldoen:
Suid-Afrika het 58 strande met Blouvlagstatus. Teen 2010 is aan meer as 3 450 strande in 41 lande die predikaat Blouvlagstrand verleen. Dit is 'n internasionale toekenning aan strande wat hoë standaarde handhaaf wat betref watergehalte, kleedkamers, netheid, strandwagte, omgewingsopvoeding en bestuur. In die bemarking van 'n strandoord as 'n toeristebestemming is die Blouvlagstatus van groot belang.
By die volgende strande in Suid-Afrika wapper die blou vlag van die Stigting vir Omgewingsopvoeding:
Die volgende strande het voorlopige (pilot) status:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.