visspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die blouramkoppapegaaivis (Chlorurus cyanescens) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, Madagaskar, Mauritius en aan die ooskus van Afrika vanaf Zanzibar tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Blue humphead parrotfish.
Blouramkoppapegaaivis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | (Rafinesque, 1810) |
Genus: | Chlorurus |
Spesie: | C. cyanescens |
Binomiale naam | |
Chlorurus cyanescens (Valenciennes, 1840)[2] | |
Sinonieme | |
Die vis se kop en voorkant van die lyf is blou en die res van die lyf is gelerig groen. Die vis word tot 50 cm lank.
Die vis leef in koraalriwwe wat 10–30 m diep is en is alleenlopend.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.