Die Bloubroodboom (Encephalartos nubimontanus) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die boom het uitgesterf in sy natuurlike habitat, dit het voorgekom naby Penge in die Drakensberg. Die populasie was eers 66 plante groot, in 2001 kon slegs agt gevind word en geen in 2004. Die word nou slegs in privaatversamelings gevind. Die plant is soortgelyk aan Encephalartos cupidus.
Bloubroodboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Cycadophyta |
Klas: | Cycadopsida |
Orde: | Cycadales |
Familie: | Zamiaceae |
Genus: | Encephalartos |
Spesie: | E. nubimontanus |
Binomiale naam | |
Encephalartos nubimontanus P.J.H. Hurter, (1995) | |
voormalige natuurlike verspreiding |
Die plant se FSA-nommer is 14.9.[1] In Engels staan die broodboom as die Blue cycad bekend.
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.