From Wikipedia, the free encyclopedia
Bhekokwakhe (Bheki) Hamilton Cele (gebore 22 Februarie 1952) was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en die voormalige Minister van Polisie in die kabinet van Cyril Ramaphosa.[1]
Bheki Cele | |
![]() Bheki Cele tydens 'n perskonferensie net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 | |
Minister van Polisie | |
Ampstermyn 26 Februarie 2018 – 17 Junie 2024 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Fikile Mbalula |
Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye | |
Ampstermyn 26 Mei 2014 – 24 Februarie 2018 | |
President | Jacob Zuma Cyril Ramaphosa |
Minister | Senzeni Zokwana |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Bhekokwakhe Hamilton Cele 22 Februarie 1952 Umzumbe, Natal, Unie van Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Thembeka Ngcobo |
Jare in diens | 2009–2011 |
Rang | Nasionale Kommissaris |
Generaal Cele is op 26 Februarie 2018 deur die nuutverkose president Cyril Ramaphosa as Minister van Polisie benoem.[2] Hy het voorheen (2009–2011) as die Nasionale Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens gedien.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.