From Wikipedia, the free encyclopedia
Begoniaceae, of die begoniafamilie, is ’n familie blomplante met sowat 1 400 spesies wat in tropiese en subtropiese klimaatstreke voorkom.[1] Al die spesies buiten een val in die genus Begonia. Die ander genus in die familie is Hillebrandia, en dit is inheems aan Hawaii; dit bevat net een spesie.[2]
Begoniaceae | |
---|---|
Hillebrandia sandwicensis. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | Cucurbitales |
Familie: | Begoniaceae C. Agardh. |
Genera | |
|
Plante van die genus Begonia is bekende en gewilde huisplante.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.