From Wikipedia, the free encyclopedia
Avemetatarsalia ("voël-middelvoetbene") is ’n kladenaam wat in 1999 deur die Britse paleontoloog Michael Benton gevestig is vir alle kroongroep-archosourusse wat nader aan voëls verwant is as aan krokodille.[1] Dit sluit die subgroep Ornithodira in. ’n Alternatiewe naam is Panaves ("alle voëls"), ’n verwysing na ’n ander definisie van die groep as alle diere, lewend of uitgestorwe, wat nader aan voëls verwant is as aan krokodille.
Avemetatarsalia Tydperk: Middel-Trias–Holoseen 245–0 m. jaar gelede | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kloksgewys, van links heel bo: Tupuxuara leonardi (’n pterosourus), Alamosaurus sanjuanensis, (’n souropode), Tsintaosaurus spinorhinus (’n ornitopode), Daspletosaurus torosus (’n tirannosourus), Pentaceratops sternbergii (’n seratopsiër), en Grus grus (’n voël). | ||||||||||
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||
| ||||||||||
Subgroepe | ||||||||||
| ||||||||||
Sinonieme | ||||||||||
|
Avemetatarsalia kan met die volgende kladogram voorgestel word (volgens Nesbitt, 2011):
Avemetatarsalia |
| |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.