Astrachan

From Wikipedia, the free encyclopedia

Astrachanmap
Remove ads

Astrachan (Russies: А́страхань) is 'n groot stad in die Suid-Europese deel van Rusland en die hoofstad van die Astrachan-oblast. Die stad is geleë aan die Wolga-rivier, waar dit in die Kaspiese See uitmond. Met die laaste sensus in 2013 was die inwonertal 527 345.

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Astrachan-oblast.
Kitsfeite Astrachan Астрахань, Land ...
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads