From Wikipedia, the free encyclopedia
Arthur Machen (3 Maart 1863 - 15 Desember 1947) was die skuilnaam van Arthur Llewellyn Jones, 'n Walliese skrywer en mistikus van die 1890's en vroeë 20ste eeu. Hy is veral bekend vir sy invloedryke bonatuurlike fantasie en rillerfiksie.
Arthur Machen | |
Arthur Machen. | |
Geboortenaam | Arthur Llewellyn Jones |
---|---|
Geboorte | Caerleon, Wallis | 3 Maart 1863
Sterfte | 15 Desember 1947 (op 84) Beaconsfield, Buckinghamshire, Engeland |
Nasionaliteit | Wallies |
Beroep | Skrywer, joernalis, akteur |
Genre | Rillers Bonatuurlike fiksie |
Bekende werke | The Great God Pan |
Sy novelle The Great God Pan (1890; 1894) het bekend geraak as 'n klassieke riller. Stephen King het dit beskryf as "dalk die beste riller in Engels".[1] Hy is ook bekend vir "The Bowmen", 'n kortverhaal wat wyd as die waarheid aanvaar is.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.