Andries Buys (skrywer)
Suid-Afrikaanse skrywer From Wikipedia, the free encyclopedia
Andries Buys[2] (skuilnaam - Lodewyk G. du Plessis) (gebore 1938) is 'n Afrikaanse skrywer. Sy veelbekroonde debuutroman, Die dao van Daan van der Walt, verskyn in 2018.
Andries Buys | |
Naam | Andries Johannes du Plessis Buys[1] |
---|---|
Skrywersnaam | Lodewyk Gert du Plessis[1] |
Geboorte | 1938 |
Beroep | Regter, skrywer |
Bekendste werke | Die dao van Daan van der Walt |
Toekennings | Eugène Marais-prys, W.A. Hofmeyr-prys |
Biografie
Oor 'n tydperk van nagenoeg 10 jaar "skryf en herskryf" hy sy roman, Die dao van Daan van der Walt. Die boek is in April 2018 bekendgestel. Hy is ook 'n voormalige regter. Sy pennaam bestaan uit 'n mengsel van sy vader se voorname en sy moeder se van.[3]
Publikasies
Die dao van Daan van der Walt (2018)
Toekennings
- UJ-prys vir Skeppende Skryfwerk: Debuut[4]
- Eugène Marais-prys[5]
- W.A. Hofmeyr-prys[6]
- ATKV-Prosaprys[7]
- kykNET-Rapportprys vir fiksie[8]
Eksterne Skakels
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.