Universiteit van Johannesburg

From Wikipedia, the free encyclopedia

Universiteit van Johannesburgmap

Die Universiteit van Johannesburg (Johannesburg, Suid-Afrika) het op 1 Januarie 2005 tot stand gekom as gevolg van 'n samesmelting tussen die Technikon Witwatersrand (TWR) en die Randse Afrikaanse Universiteit (RAU). Die Daveyton- en Soweto-kampusse van die voormalige Vista Universiteit is reeds voor die samesmelting as deel van RAU opgeneem. Dit is nie ongewoon vir alumni om steeds na die universiteit as RAU te verwys nie.

Kitsfeite Leuse in Afrikaans:, Leuse in Engels: ...
Universiteit van Johannesburg
Thumb
Die Auckland Parkkampus van die Universiteit van Johannesburg

Leuse in Afrikaans:Diens deur kennis (tradisioneel)
Heroorweging Onderwys. Herontwerp self. (merkidentiteit)[1]
Leuse in Engels:Service Through Knowledge
Rethink Education. Reinvent Yourself.
Gestig:1 Januarie 2005 (deur samesmelting van bestaande instellings)
Tipe:Openbare universiteit
Voorsitter:Roy Marcus
Voorsittende Beampte:
Kanselier:Njabulo Ndebele
Personeel:2 942[2] (2010)
Studentetal:49 910[2] (2011)
Voorgraadse studente:43 630[2] (2011)
Nagraadse studente:6 280[2] (2011) Middel van die jaar totaal
Ligging:Johannesburg, Gauteng
26°11′0″S 27°59′56″O
Kampus:4 stedelike kampusse – Auckland Park Kingsway (APK), Auckland Park Bunting Road (APB), Doornfontein (DFC) en Soweto (SWC)
Kleure:          Oranje en wit
Bynaam:UJ
Gelukbringer:Hoephoep
Affiliasies:AAU,[3] ACU,[4] FOTIM, HESA, Universitas 21[5]
Webtuiste:uj.ac.za
Sluit

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.