Akwitanië

administratiewe gewes (région) van Frankryk From Wikipedia, the free encyclopedia

Akwitanië

Akwitanië (in Afrikaans ook gespel as Aquitanië; Frans: Aquitaine, Oksitaans: Aquitània, Baskies: Akitania, Saintongeais: Aguiéne) was 'n Franse gewes, in die suidweste van Frankryk, wat uit die départements Gironde, Landes, Dordogne, Lot-et-Garonne en Pyrénées-Atlantiques bestaan het. Die administratiewe hoofstad was Bordeaux. Sedert 2016 maak die streek deel uit van die nuwe administratiewe gewes Nouvelle-Aquitaine (Nieu-Akwitanië).

Akwitanië

Ligging van Akwitanië
DépartementsDordogne (24)
Gironde (33)
Landes (40)
Lot-et-Garonne (47)
Pyrénées-Atlantiques (64)
PrefektuurBordeaux
Bevolking3 232 352 inw.
(2010)
Bevolkingsdigtheid78 inw./vk km
Oppervlakte41 300 vk km
Arrondissemente18
Kantons235
Munisipaliteite2 296
President van
Gewestelike Raad
-
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.