From Wikipedia, the free encyclopedia
Ahkam (Arabies: أحكام, aḥkām; "beslissings"; meervoud van ḥukm, حُكْم) is 'n Islamitiese term met verskeie betekenisse. In die Koran beteken ḥukm "arbitrasie", "oordeel", "gesag" of "God se wil".[1] In die vroeë Islamitiese tydperk is verklaar dat net die ḥukm van God (حُكْمُ اللّهِ) aanvaar word.[1] Die woord het in die loop van die Islamitiese geskiedenis nuwe betekenisse verkry, soos 'n wêreldse uitvoerende gesag of 'n hofbeslissing.[1]
In die meervoud, ahkam, verwys dit oor die algemeen na spesifieke Islamitiese reëls of na die wetlike beslissings wat afgelei word met die gebruik van die metodologie van fikh.[1] Sjariabeslissings val in een van vyf kategorieë wa
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.