Remove ads
organisasie in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Afrikanerbond is in 1994 gestig nadat die organisasie se voorganger, die Afrikaner Broederbond ontbind is.[1] Alhoewel hulle hulle hoofkantoor in Aucklandpark, Johannesburg behou het, is lidmaatskap oop vir enige persoon oor die ouderdom van 18 wat hulle met die Afrikanergemeenskap identifiseer. Aansoeke word eers gekeur voordat lidmaatskap toegeken word. Die bestaan van die organisasie is nie meer in geheimhouding gehul nie, en hulle het nou selfs 'n publieke webwerf.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.