voertuig-gelanseer grond-tot-lug-missielstelsel From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 9K31 Strela-1 (Russies: 9К31 «Стрела-1»;Afrikaans: pyl) is 'n hoogs mobiele, kortafstand, lae hoogte infrarooi geleide grond-tot-lugmissielstelsel.[1] Oorspronklik ontwikkel deur die Sowjetunie onder die GRAU-benaming 9K31, is dit algemeen bekend onder sy NAVO-verslaggewende naam, SA-9 "Gaskin". Die stelsel bestaan uit 'n BRDM-2 amfibiese voertuig, waarop twee pare gereed-vir-vuur 9M31-missiele gemonteer is.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.