Die jaar 880 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 80ste jaar van die 9de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
880 |
◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 875 | 876 | 877 | 878 | 879 | ◄ 880 ► | 881 | 882 | 883 | 884 | 885 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:880 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Junie – Die drie Karolingiese konings Lodewyk III van Neustrië, sy broer Karloman van Akwitanië en Boergondië en Lodewijk III van Oos-Francië, kom by die Moesel-rivier bymekaar om 'n gesamentlik plan teen die pretendent Bosso uit te werk in die Verdrag van Ribemont.
- Pous Johannes VIII herbevestig die gebruik van die Slawiese taal in die heilige rites.
Geboortes
Sterftes
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.