742
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaar 742 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 42ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
742 |
◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 737 | 738 | 739 | 740 | 741 | ◄ 742 ► | 743 | 744 | 745 | 746 | 747 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:742 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
munt van Liutprand. | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Klooster Reichenau word gestig.
- Februarie - Pous Sagarias verlaat Rome om in Terni, wat by Spoleto behoort, persoonlik met die Langobardiese koning Liutprand te onderhandel. Hy vra vir hom om vier dorpe wat Liutprand op Rome verower het terug te gee. Liutprand stem toe.
- Verdrag van Terni - Liutprand beloof om 20 jaar die ducatus Romae nie aan te val nie.
Geboortes
- 2 April – Karel die Grote, oudste seun van Pepyn die Korte († 814).
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.