From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 616-diamant is 'n diamant wat 616 karaat weeg. Hierdie diamant het 'n oktaëdriese vorm. Omrede dit die grootste diamant van dié tipe is, het De Beers besluit om dit nie te slyp nie maar te bewaar in sy natuurlike vorm omrede die kans uiters skraal is dat so 'n groot diamant van hierdie tipe weer gevind sal word. Hierdie diamant is in 1964 by die Du Toitspan-myn in Kimberley ontdek.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.