2018 Curriebeker Premierafdeling

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die 2018 Curriebeker Premierafdeling was ’n top rugbykompetisie wat van 17 Augustus – 27 Oktober 2018 tussen die provinsiale spanne van Suid-Afrika beslis is. Dit was die 80ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

Kitsfeite

Die Westelike Provinsie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Natalse Haaie met 33–21 in die 2017 eindstryd in Durban verslaan. Die eindstryd is op 27 Oktober 2018 beslis.

Remove ads

Spanne

Meer inligting Span, Borgskapnaam ...
Remove ads

Tabel

Meer inligting Pos, Naam ...

Tabelnotas

  • Pos = Tabelposisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
  • DV = Drieë vir
  • DT = Drieë teen
  • DBP = Driebonuspunt: toegeken aan 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd.
  • VBP = Verloorbonuspunt: toegeken aan die verloorspan indien hulle met 7 of minder punte verloor het.
  • Pte = Alle tabelpunte versamel.
Voorafgegaan deur
2017 Curriebeker
Curriebeker
2018
Opgevolg deur
2019 Curriebeker
Remove ads

Wedstryde

Die volgende wedstryddatums is bekend gemaak:[1]

Week 1

Loslootjies: Goue Leeus, Natalse Haaie, Westelike Provinsie

Week 2

Loslootjie: Pumas

Week 3

Loslootjie: Griekwas

Week 4

Loslootjie: Westelike Provinsie

Week 5

Loslootjie: Natalse Haaie

Week 6

Loslootjie: Blou Bulle

Week 7

Loslootjies: Blou Bulle, Goue Leeus, Griekwas, Pumas, Vrystaat Cheetahs

Week 8

Loslootjie: Vrystaat Cheetahs

Halfeindronde

Eindstryd

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads