1451
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaar 1451 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 51ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1451 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1446 | 1447 | 1448 | 1449 | 1450 | ◄ 1451 ► | 1452 | 1453 | 1454 | 1455 | 1456 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1451 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Murad II | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 7 Januarie – Met 'n bul van pous Nicolaas V word die Universiteit van Glasgow in die lewe geroep.
- 16 Junie – Pietro Barbo (later Pous Paulus II) word as kardinaal-priester van San Marco in Rome aangestel deur Pous Nicolaas V.
Geboortes
- Onbekend – Bartolomeus Dias, 'n Portugese ontdekkingsreisiger († 1500).
- Onbekend – Christophorus Columbus 'n Italiaanse ontdekkingsreisiger († 1506)
Sterftes
- 7 Januarie – Amadeus VIII, hertog van Savoje ook Teenpous Felix V. (*1383)
- 3 Februarie – Murat II, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1404).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.