Zjan-Aoel
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Zjan-Aoel (Russies: Жан-Аул) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland en die setel van die Zjan-Aoel Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Zjan-Aoel Жан-Аул | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 45°57′56″N 48°07′21″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 1 037 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416321 |
Volgens Sensus 2010 was daar 875 inwoners op Zjan-Aoel. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.