Yunnan
provinsie van die Volksrepubliek China / From Wikipedia, the free encyclopedia
Yunnan (Chinees: 云南省, luister (hulp·inligting)) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China. In 2008 het die provinsie 'n bevolking van sowat 46 miljoen gehad. Die administratiewe gebied Yunnan beslaan 'n oppervlakte van 394 000 km². Yunnan grens in die weste aan Mianmar, in die suide aan Laos en in die suidooste aan Viëtnam.
Kitsfeite Yunnan 云南省 (Chinees), Land ...
Yunnan 云南省 (Chinees) | |
---|---|
Berge in Diqing, Yunnan | |
Ligging van Yunnan in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 25°3′0″N 101°52′0″O | |
Land | Volksrepubliek China |
Hoofstad | Kunming |
Grootste stad | Kunming |
Regering | |
• Tipe | Regering van Yunnan |
• Sekretaris | Ruan Chengfa |
• Goewerneur | Wang Yubo |
Oppervlak | |
• Totaal | 394 000 km2 (152 000 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 45 966 239 |
• Digtheid | 120/km2 (300/vk. myl) |
• Rang | 12de |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Etniese groepe | Han (67%), Yi (11%), Bai (3,6%), Hani (3,4%), Zhuang (2,7%), Dai (2,7%), Miao (2,5%), Hui (1,5%), Tibettane (0,3%), De'ang (Ta'ang) (0,19%) |
Webwerf | www.yn.gov.cn |
Sluit