Israeli politikus, staatsman en generaal From Wikipedia, the free encyclopedia
Yitzhak Rabin (/rəˈbiːn/; Hebreeus: יצחק רבין, IPA: [jitsˈχak ʁaˈbin] ( listen); 1 Maart 1922 – 4 November 1995) was ‘n Israelse politikus en generaal. Hy was van 1964 tot 1967 die Tzahal (die Israelse Weermag) se opperbevelhebber gewees. Hy was ook die - vyfde - eerste minister van Israel gewees; hy het twee terme in die amp gedien, 1974-1977 en 1992-1995 toe hy vermoor is.
Yitzhak Rabin יצחק רבין (he) | |
Ampstermyn 13 Julie 1992 – 4 November 1995 | |
Vise | Chaim Herzog, Ezer Weizman |
---|---|
Voorafgegaan deur | Yitzhak Shamir |
Opgevolg deur | Shimon Peres |
Ampstermyn 3 Junie 1974 – 22 April 1977 | |
Vise | Ephraim Katzir |
Voorafgegaan deur | Golda Meir |
Opgevolg deur | Shimon Peres (wnd.) |
Minister van Verdediging | |
Ampstermyn 13 Julie 1992 – 4 November 1995 | |
Vise | Homself |
Voorafgegaan deur | Moshe Arens |
Opgevolg deur | Shimon Peres |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Jerusalem | 1 Maart 1922
Sterf | 4 November 1995 (op 73) Tel Aviv, Israel |
Politieke party | Ha'Avoda (Arbeidsparty), boonop: HaMa'arakh (Die Belyning) |
Eggenoot/-note | Leah Rabin († 2000) |
Kind(ers) | 2 |
Handtekening | |
Lojaliteit | Israel |
Jare in diens | 1941–1967 |
Rang | luitenant-generaal (Rav aluf) |
Oorloë/Veldslae | Onafhanklikheidsoorlog 1948, Sesdaagse Oorlog |
Toekennings | Nobelprys vir Vrede (1994) |
Voorafgegaan deur Golda Meir |
Eerste Minister van Israel 1974–1977 |
Opgevolg deur Shimon Peres (wnd.) |
Voorafgegaan deur Yitzhak Shamir |
Eerste Minister van Israel 1992–1995 |
Opgevolg deur Shimon Peres |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.