![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/26/Poicephalus_robustus_104453705.jpg/640px-Poicephalus_robustus_104453705.jpg&w=640&q=50)
Woudpapegaai
voëlspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Woudpapegaai (Poicephalus robustus) is 'n endemiese en afnemende standvoël in Afrobergwoud binnelands van Port Elizabeth en Durban, asook te Magoebaskloof en Lekgalameetse in Limpopo. Die voël is skaars, daar is maar 500 - 1500 voëls oor; dus is die status bedreigd. Die voël is 30 – 35 cm lank en 270 - 320 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Cape parrot.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Woudpapegaai | |
---|---|
![]() | |
In vlug naby Oos-Londen, Oos-Kaap | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. robustus |
Binomiale naam | |
Poicephalus robustus (Gmelin, 1788) | |
![]() | |
P. robustus verspreiding |
Sluit