From Wikipedia, the free encyclopedia
Die witborsduifie (Turtur tympanistria) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël. Die voël hou van woud en ruigtes en kom voor in die suid- en ooskus en onmiddellike binneland van Suider-Afrika. Die voël is 20 – 22 cm lank en 60 – 85 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Tambourine dove.
Witborsduifie | |
---|---|
'n Mannetjie in Pietermaritzburg (bo), en die wyfie te Kakamega, Kenia (onder) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. tympanistria |
Binomiale naam | |
Turtur tympanistria (Temminck, 1809) | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.