Winterton
From Wikipedia, the free encyclopedia
Winterton is 'n dorp in die KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp lê 20 km suidoos van Bergville op die R74-provinsiale pad, net af van die N3 tolpad en bied toegang tot die bergoorde soos Cathedralpiek, Cathkinpiek, Champagne Castle en Giant's Castle in die Sentrale Drakensberg.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Winterton | |
---|---|
Winterton se hoofstraat | |
Koördinate: 28°48′48″S 29°32′10″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | uThukela |
Munisipaliteit | Okhahlamba |
Stigting | 1905 |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,86 km2 (0,33 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 276 |
• Digtheid | 321/km2 (830/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 71.0% |
• Indiërs/Asiërs | 3.6% |
• Bruin mense | 0.4% |
• Swart mense | 22.8% |
• Ander | 2.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 47.7% |
• Engels | 29.3% |
• Zoeloe | 16.9% |
• Ander | 6.0% |
Poskode (strate) | 3340 |
Skakelkode | 036 |
Sluit