Williston, Vermont
From Wikipedia, the free encyclopedia
Williston is 'n dorp in die Chittenden-distrik van die Amerikaanse deelstaat Vermont met 8 698 inwoners volgens die 2010-sensus. Dit is een van die vinnigste groeiende dorpe in Vermont en ontwikkel tans tot 'n kleinhandelsentrum.
Kitsfeite Land, Deelstaat ...
Williston | |
---|---|
Stad | |
Williston se sentrale skool | |
Ligging van Williston in Vermont, VSA | |
Koördinate: 44°26′43″N 73°05′57″W | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Vermont |
County | Chittenden |
Oppervlak | |
• Totaal | 79,5 km2 (30,7 vk. myl) |
• Land | 78,6 km2 (30,3 vk. myl) |
• Water | 1,0 km2 (0,4 vk. myl) |
Hoogte | 184 m (604 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 8 698 |
• Digtheid | 97,4/km2 (252,1/vk. myl) |
Tydsone | UTC-05:00 (EST) |
• Somertyd | UTC-04:00 (EDT) |
ZIP-kode | 05495 |
Skakelkodes | 802 |
Webwerf | town.williston.vt.us |
Sluit