Willem Bok
Nederlands-Suid-Afrikaanse staatsman / From Wikipedia, the free encyclopedia
Willem Eduard Bok (Den Burg, Texel, Nederland, 28 Junie 1846 – Johannesburg, Transvaal, 1 November 1904) was 'n Nederlands-Suid-Afrikaanse staatsman wat van 1880 tot 1889 die eerste Staatsekretaris van die Zuid-Afrikaansche Republiek was. Hy was 'n vriend en vertroueling van president Paul Kruger van die ZAR. Die stad Boksburg is na hom vernoem.
Kitsfeite President, Voorafgegaan deur ...
Willem Eduard Bok | |
Willem Eduard Bok | |
Ampstermyn 1880 – 1889 | |
President | Paul Kruger |
---|---|
Voorafgegaan deur | Amp gestig |
Opgevolg deur | Willem Johannes Leyds |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 28 Junie 1846 Den Burg, Texel, Nederland |
Sterf | 1 November 1904 (op 58) |
Eggenoot/-note | Alice van Albany |
Religie | Nederduitse Gereformeerde Kerk |
Sluit