plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Vlamdoring (Senegalia ataxacantha) is 'n boom wat wydverspreid voorkom in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die noordkusgebiede van die Oos-Kaap. Die kom wydverspreid in Afrika voor van Senegal tot Soedan en verder na die suide tot Suid-Afrika.[2]
Vlamdoring | |
---|---|
somer | |
winter | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Senegalia |
Spesie: | S. ataxacantha |
Binomiale naam | |
Senegalia ataxacantha (DC.) Kyal. & Boatwr., 2013 | |
Sinonieme | |
|
Die kenmerkende eienskap van die boom is die vlamrooi peul wat die boom mooi laat lyk wanneer dit bedek is met die peule. Die blomme is romerig wit. In Engels staan die spesie bekend as die flame thorn. Die boom se FSA-nommer is 160.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.