![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/d/d2/Ds_VO_Nel.jpg/640px-Ds_VO_Nel.jpg&w=640&q=50)
Vidius Nel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ds. Vivianus Ovidius (Vidius) Nel (plaas Meyerskraal, distrik Bedford, Oos-Kaap, 27 Augustus 1924 - Strand, Wes-Kaap, 31 Maart 2007) was 'n leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk wat tydens sy 36 jaar lange bediening sewe gemeentes in die Sinodes van Wes-en-Suid-Kaapland, Oos-Kaapland en Noord-Kaapland bedien het.
Kitsfeite Naam, Geboorte ...
Ds. Vidius Nel | |
![]() | |
Ds. Vidius Nel | |
Naam | Vivianus Ovidius Nel |
---|---|
Geboorte | 27 Augustus 1924 Distrik Bedford, Oos-Kaap |
Sterfte | 31 Maart 2007 Strand, Wes-Kaap |
Kerkverband | Nederduits Gereformeerd |
Gemeente(s) | Somerset-Wes, Albanie, Klipplaat, Alexandria, Upington-Wes, Diamantveld, Kimberley-Suid |
Jare aktief | 1950-1986 |
Kweekskool | Kweekskool, Stellenbosch |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/5/5c/Befordkerk_1895.jpg/640px-Befordkerk_1895.jpg)
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/1/16/Glen_Lynden_gemeentegroep_Bedford.jpg/640px-Glen_Lynden_gemeentegroep_Bedford.jpg)