![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/96/USS_Enterprise_%2528CVN-80%2529_artist_depiction.jpg/640px-USS_Enterprise_%2528CVN-80%2529_artist_depiction.jpg&w=640&q=50)
USS Enterprise (CVN-80)
From Wikipedia, the free encyclopedia
USS Enterprise (CVN-80) sal die derde Gerald R. Ford-klas vliegdekskip wees wat vir die Verenigde State se vloot gebou word.[1][2] Dit sal die negende Amerikaanse vlootvaartuig en derde vliegdekskip wees wat die naam dra, en is geskeduleer om teen 2028 in werking te wees. Konstruksie het in Augustus 2017 begin met 'n staalsny-seremonie.[3]
Meer inligting Vaartuig klas, Vernoem na ...
Vaartuig klas | Gerald R. Ford-klas vliegdekskip![]() |
---|---|
Vernoem na | USS Enterprise![]() |
Voorafgegaan deur | USS John F. Kennedy (CVN-79)![]() |
Opgevolg deur | Doris Miller![]() |
Land van oorsprong | Verenigde State![]() |
Belangrike gebeurtenis | contract awarding, keel laying, ship launching, ship acquired![]() |
Operateur | Amerikaanse Vloot![]() |
Vervaardiger | Huntington Ingalls Industries![]() |
Ligging van vervaardiging | Newport News Shipbuilding![]() |
Wapentuig | RIM-162 ESSM, RIM-116 Rolling Airframe Missile, Phalanx CIWS![]() |
Aangedryf deur | A1B reactor![]() |
Teken nommer | CVN-80![]() |
Sluit