USS Enterprise (CVN-65)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die USS Enterprise was 'n vliegdekskip van die Amerikaanse Vloot en was die grootste oorlogskip ooit gebou tydens sy waterlating in 1961. Dit was die eerste vliegdekskip wat deur kernkrag aangedryf is. Die boukoste was $451 300 000.
Kitsfeite Naam, Klas en tipe ...
USS Enterprise in die Atlantiese Oseaan, 2004. | |
Naam | USS Enterprise |
---|---|
Klas en tipe | Enterprise-klas vliegdekskip |
Besteldatum | 15 November 1957 |
Bouers | Newport News Shipbuilding |
Gebruik deur | Amerikaanse Vloot |
Voorganger | Kitty Hawk |
Opvolger | Nimitz |
Boudatum | 1958–1961 |
Koste | VS $451,3 miljoen |
Aantal beplan | 6 |
Aantal neergelê | 1 |
Datum neergelê | 4 Februarie 1958 |
Te water lating | 24 September 1960 |
Aantal voltooi | 1 |
In diens gestel | 25 November 1961 |
Onttrek | 3 Februarie 2017 |
In gebruik | 0 |
Lot | Afwagtend vir herwinning |
Bynaam | The Big E |
Verplasing | 93 284 lang ton (volle vrag) |
Lengte | 342 m |
Wydte | 78,4 m (vliegdek) 40,5 m (waterlyn) |
Diepgang | 12 m |
Spoed | 33,6 kn (62,2 km/h) |
Bemanning | 5 828 (maksimum) |
Sluit