Venda (taal)
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die taal Venda (TshiVenḓa in Venda) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur sowat 1,3 miljoen as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Vendas. Venda word ook deur ongeveer 84 000 in Zimbabwe gepraat, waar dit 'n amptelike taal is. Dit vorm deel van die Bantoetaalfamilie.
Venda TshiVenḓa | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Suid-Afrika Zimbabwe | |
Gebied: | Limpopo, Gauteng | |
Totale sprekers: | 1,3 miljoen (moedertaal, 2011)[1] 1,7 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)[2] | |
Taalfamilie: | Niger-Kongo Atlanties-Kongo Volta-Kongo Benue-Kongo Bantoïed Suidelike Bantoïed Bantoetale Suidelike Bantoetale Venda | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Suid-Afrika Zimbabwe | |
Gereguleer deur: | Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ve | |
ISO 639-2: | ven | |
ISO 639-3: | ven | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Dialekte sluit Phani en Tavha-tsindi in.
Algemene woorde en frases:
Afrikaans | Venda |
---|---|
Welkom | Vho ṱanganedzwa / Vho ṱanganedziwa kha (welkom by) |
Dankie | Ndo livhuwa / Ro livhuwa |
Goeiedag / Hallo | Ndaa (manlik) / Aa (vroulik) |
Totsiens | Kha vha sale zwavhudi |
Oggend | Masheroni |
Aand | Matekwane |
Rook verbode | A hu dahiwi |
Geen ingang | A hu dzhenwi |
Pasop vir die trap | Vha vhone tshiṱepisi |
Pasop! | Vha ṱhogomele! |
Veels geluk met jou verjaarsdag | Ḓuvha la mabebo lavhuḓi |
Seisoengroete | Ni vhe na nwaha wavhuḓi |
Geseënde Kersfees | Ḓuvha ḽa mabebo a Murena ḽavhuḓi |
Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar | Ḓuvha ḽa mabebo a Murena na Ṅwaha muswa zwavhuḓi |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.