From Wikipedia, the free encyclopedia
Tselinni-rajon (Russies: Целинный район, Kalmikies: Целинн район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die westelike deel van die republiek en grens aan Rostof-oblast, 'n ander federale deelgebied van Rusland.
Tselinni-rajon Целинный район | ||||
Die ligging van Tselinni-rajon in Kalmikië | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Kalmikië | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1938 | |||
Regering | ||||
Setel | Troitskoje | |||
Hoof | Erdni Opijef | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 20 212 | |||
Volgorde | 1ste | |||
Digtheid | 3,84/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 5 258 km² | |||
Volgorde | 6de | |||
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) | |||
Registrasienommer | 08 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Volgens Sensus 2010 het Tselinni-rajon 20 051 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs en Russe vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]
Etniese groep | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 11 814 | 59% |
Russe | 6 413 | 32% |
Dargine | 659 | 3,3% |
Tsjetsjniërs | 357 | 1,8% |
Oekraïners | 118 | 0,6% |
Ander groepe | 690 | 3,4% |
Totaal | 20 051 | 100% |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.