The Gods Must Be Crazy
1980 film deur Jamie Uys / From Wikipedia, the free encyclopedia
The Gods Must Be Crazy is 'n hoofsaaklik Engelse rolprent wat in 1980 uitgereik is. Dit was die eerste in 'n reeks van films wat in Suid-Afrika en Botswana verfilm is en wêreldwyd opslae gemaak het. Dit is die mees kommersieel suksesvolle vrystelling in die geskiedenis van Suid-Afrika se filmbedryf.[1] Die regisseur en skrywer was Jamie Uys. Dit het ongeveer R4 683 649 by die loket verdien.[2] Die film is opgevolg met The Gods Must Be Crazy II in 1989.
Kitsfeite The Gods Must Be Crazy, Regisseur ...
The Gods Must Be Crazy | |
---|---|
Regisseur | Jamie Uys |
Produksieleier | Jamie Uys |
Draaiboek | Jamie Uys, Mont'e Ramodumo |
Verteller | Paddy O'Byrne |
Met |
|
Musiek deur | John Boshoff |
Kinematografie | Buster Reynolds Robert Lewis |
Redigeerder | Stanford C. Allen Jamie Uys |
Verspreider | Ster Kinekor (in Suid-Afrika) Jensen Farley Pictures 20th Century Fox |
Uitgereik | 1980 (in Suid-Afrika) |
Speeltyd | 109 min |
Land | Suid-Afrika Botswana |
Taal | Engels Afrikaans Ungwatsi |
Begroting | $5 miljoen |
Bruto wins | $34,331,783 |
Opgevolg deur | The Gods Must Be Crazy II |
IMDb-profiel |
Sluit