![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d9/191125_Taylor_Swift_at_the_2019_American_Music_Awards.png/640px-191125_Taylor_Swift_at_the_2019_American_Music_Awards.png&w=640&q=50)
Taylor Swift
Amerikaanse sanger-liedjieskrywer (gebore 1989) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Taylor Alison Swift (gebore 13 Desember 1989) is 'n Amerikaanse country-pop-sangeres en -liedjieskryfster. In 2006 het sy haar gelyknamige debuutalbum vrygestel. Haar tweede album, Fearless, het twee jaar later verskyn en die enkelsnit "Love Story" was die country-lied wat die meeste teen betaling afgelaai is en die eerste country-lied wat die Billboard Mainstream Top 40-ranglys gehaal het. Haar volgende album, "Speak Now", is in 2010 vrygestel. Een van haar liedjies "Today was a Fairytale" is in die fliek "Valentines Day" gebruik en Taylor het self in die fliek gespeel.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Taylor Swift | |
---|---|
![]() Taylor Swift by die 2019 American Music Awards | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Taylor Alison Swift |
Ook bekend as | Nils Sjöberg[1] |
Gebore | 13 Desember 1989 (1989-12-13) (34 jaar oud) West Reading, Pennsilvanië, Verenigde State |
Oorsprong | Wyomissing, Pennsilvanië |
Genres | Country, Country pop, pop |
Beroep(e) | Sanger-liedjieskrywer, regisseur |
Instrumente | Stem, kitaar, klavier, ukelele, banjo |
Jare aktief | 2006 – tans |
Etikette | Big Machine, Republic Records |
Assosiasies | Kellie Pickler, Jonas Brothers, Brad Paisley, Tim McGraw, Faith Hill, Rascal Flatts, George Strait, Gloriana |
Webwerf | taylorswift.com |
Sluit