federale deelgebied van Rusland From Wikipedia, the free encyclopedia
Swerdlofsk-oblast (Russies: Свердло́вская о́бласть, Swerdlofskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Oeral- Federale Distrik en die hoofstad is Jekaterinburg.
Swerdlofsk-oblast Свердловская область | ||||
Die ligging van Swerdlofsk-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Oeral | |||
Ekonomiese streek | Oeral | |||
Stigting | 7 Januarie 1934 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Jekaterinburg | |||
Leier | Jewgeni Koeiwasjef | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Wetgewende Raad | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 4 297 747 | |||
Volgorde | 5de | |||
Digtheid | 22,06/km2 | |||
Stedelik | 38,9% | |||
Plattelands | 16,1% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 194 800 km2 | |||
Volgorde | 17de | |||
Tydsone | UTC+06:00 | |||
Registrasienommer | 66, 96 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.midural.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.