Swartwitpens
groot wildsbok / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die swartwitpens (Hippotragus niger) is 'n groot wildsbok wat in die beboste grasvelde van Oos- en Suider-Afrika voorkom.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Swartwitpens | |
---|---|
Swartwitpensbul in die Tswalu Kalahari Reservaat, Suid-Afrika | |
Swartwitpenskoei in die Krugerwildtuin, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. niger |
Binomiale naam | |
Hippotragus niger Harris, 1838 | |
Verspreiding van die swartwitpens |
Sluit
Paring vind tydens die somer plaas. Die koei is nege maande dragtig en 'n enkele kalf word tussen Januarie en Maart gebore. Die swartwitpens het 'n moontlike lewensduur van 19 jaar.