![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/3e/Agapornis_nigrigenis_-London_Zoo-8a.jpg/640px-Agapornis_nigrigenis_-London_Zoo-8a.jpg&w=640&q=50)
Swartwangparkiet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Swartwangparkiet (Agapornis nigrigenis) is 'n gelokaliseerde, algemene voël in sy klein gebied in Suidwes-Zambië. Die omvang van sy swerwery na Suider-Afrika is onbekend. Die voël se status is kwesbaar. Die voël is 14 – 15 cm lank en 35 - 46 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Black-cheeked Lovebird.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Swartwangparkiet | |
---|---|
![]() | |
Swartwangparkiete in Londen se dieretuin, Engeland. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. nigrigenis |
Binomiale naam | |
Agapornis nigrigenis Sclater,WL, 1906 | |
![]() | |
Verspreiding |
Sluit